Welkom by die Gouwsies trip 2025!

Per invitation only —

Ons maak weer soos laasjaar! Selfde diens, ander venues. Gee jou fiets af by ’n fietswinkel in JHB or PTA om the laat verpak. Dan tel ons op wanneer gereed en bring dit af Durbanville toe – en slaan dit weer vir jou op aan hierdie kant sodat die fiets reg-vir-ry is teen die tyd wat julle arriveer. En na die trip verpak ons weer die fietse in Wellington by julle eindbestemming en stuur dit vir terug na daardie selfde fietswinkels toe – so maklik soos dit 😊

Sien julle hier in die Kaap!

PS, nadat jou details ingevul is sal ons ‘n booking confirmation email stuur met betalingsdetails, vir either EFT (verkieslik) of online card payment (ekstra fooie vir ons). Dankie!