A noble adventure: Philip de Vos cycles #1000x1000myl for a great cause
It comes as no surprise that whenever I hear of someone doing a long-distance bicycle adventure then I prick up my ears and become naturally inquisitive. So, when I heard about what Philip is planning (cycling 1000 miles for charity in October), I asked him to tell us some more. This is what he said. And it is not the first such adventure that we feature on this site — remember what Ernest was up to earlier this year?
Oh, and for those of you who aren’t proficient in Afrikaans and can’t keep up with the 20 questions I asked Philip below, here is a quick summary in English: TLDR summary for the souties (which include my Afrikaans children that go to an English medium school)
About Philip…
- Who is Philip? — Engineer from Potch
- What is 1000×1000? — Goal of R1k per mile
- How to do it? — Initial aim of 160km/day
- From where the plan? — Friends Nico & Shaun
- Why the service center? — It just feels right
- Donations is for? — New bus for the elderly
About the ride…
- Do you know the route? — Some tar roads
- Cycled there before? — Just the Tankwa
- How to navigate? — Garmin 830 & phone
- Strava? — Yes on rGBasR7sXMb
- Who goes with? — Solo, but my dad follows
- When? — Start on 3rd October
- How long? — 10 days, till 12 Oct
And the #1000x1000myl…
- What bike? — Faultless Silverback Sesta
- Highlights? — Mother nature, outside
- Scary? — Sutherland to Tankwa padstal
- What to eat? — Oats, whey & bananas
- Where to sleep? — Guest houses
- Take along? — Suntan, bum cream
- Previously? — Karooburn, Desert Dash, 361
Formalities done, now we can get to the juicy bits. Tell us all the gory details Philip…
20 questions for Philip de Vos about his #1000x1000myl
PS, who knows where the featured image above is? Picture here is the glorious vast open and desolate nature in the Tankwa Karoo National Park, an endless stretch of road and one to be included in Philip’s #1000x1000myl, which is a 1000 miler (yes, that is 1600 kms) ride in 10 day from JHB to CPT for charity. Hats off young man. Now here we go…
Philip de Vos is weer los, maar wie is Philip de Vos?
Ek is `n Meganiese ingenieur van beroep en werk vir `n konsulterende ingenieurs firma in Potchefstroom wat fokus op energie besparings projekte. So 4 jaar terug het ek meer ernstig begin fietsry en so 3 jaar terug het ek my eerse 100km oefen rit gehad. Van daar was dit relatief aftraande.
Wat beteken #1000x1000myl?
Die #1000x1000myl is `n mikpunt om te mik om gesametlik R1000 per myl borg te kan insamel vir die dienssentrum.
Hoe het jy met die plan vorendaggekom?
Ek volg die roete soos ontvang, maar ek moes kyk waar oorbly plekke is om uit te werk waar ek gaan oorstop. Ek wou graag net 160km per dag ry, maar agv die verspreiding van die dorpe moet ek my planne verander.
Hoe lank ry jy al fiets?
Ek ry nou al so 4 jaar meer aktief fiets.
Waar het jy aan die plan gekom?
`n Paar van my fietsry vriende, Nico van der Merwe en Shaun Leech, het dit met my gedeel en ek het gedink dit is iets wat uitdagend is.
Hoekom het jy die dienssentrum gekies?
Ek het gedink dit is iets wat ek met hulle kan deel, omrede hulle nie meer die geleentheid het om dit te kan doen nie, en dan kan hulle ook van hulle stories met ons almal deel.
Hoe en hoe lank is jy betrokke met hulle?
Dis net iets wat ek op kort besluit gedink het om te doen. Ek dink die feit dat ek laas jaar my ouma en oupa kort na mekaar verloor het het my gehelp met die besluit.
Wat beplan hulle om met die donasies te doen?
Die mikpunt is om die huidige bus wat gebruik word om die bejaardes te Vervoer te vervang omrede die huidige een is veroudered en hoog op onderhoud koste.
Die trip… Ken jy die roete?
Ek ken `n gedeelte van die roete tot in Bloemfontein, maar ook net die teerpaaie.
Het jy al vantevore daar gery?
Nee ek het nog nie op die paaie gery nie, behawe dalk die deel net voor Tankwa padstal met die Karoo Burn wat ek in 2023 gery het.
Waarmee navigate jy?
Garmin Edge 830 en selfoon as backup.
Is jy op strava? Indien wel, gee link.
https://strava.app.link/rGBasR7sXMb
Wie gaan saammet jou ry?
Op die fiets gaan ek alleen ry, maar my pa gaan my by die oorslaap plekke kry waar ons die aand oorbly. So ek ry semi-supported.
Wanneer trek jy weg?
Ek trek 3 Oktober weg.
Hoe lank beplan jy om te trap?
Ek beplan om 10 dae te trap, so gaan Satedag 12 Oktober klaarmaak.
Waarna sien jy uit?
Net om op die fiets te wees en die natuurskoon van `n ander pad te kan sien.
Wat maak jou bang?
Die stuk tussen Sutherland en Tankwa padstal.
Wat gaan jy eet?
Oggende outs, whey protein, artappels en dan baie pasta in die aande. `n Paar bokse piesangs mag ook in die slag bly
Waar gaan jy slaap?
Ons gaan oorslaap by Gastehuise so op die padlangs.
- Ventersburg
- Bloemfontein
- Springfontein
- Colesberg
- Richemond
- Loxton
- Sutherland
- Hartnekskloof (Net anderkant Tankwa padstal)
- Ceres
Die fiets… Waarmee ry jy?
Silverback Sesta pro, ouerige fiets maar sonder enige issues.
Wat is die belangrikste goed wat jy saamvat?
Genoeg water en eetgoed vir die pad, sonskerm en chamois room en genoeg warm goed.
Watter vorige avonture het jy al gedoen?
Vorige avonture sluit in, Karoo burn, Desert Dash en 36One.
—
Dankie Philip! Ons sien uit daarna om jou te volg…
Sponsor a mile and maak a difference
#1000x1000myl
—
- #CycleForACause
- #1000MileChallenge
- #RideForCharity
- #SupportPotchefstroom
- #AdventureWithPurpose
- #FundraisingJourney
- #InspiringStories
- #JoburgToBlouberg
- #PedalForChange
- #PotchefstroomServiceCentre
- #PotchDienssentrum