WHATSAPP GESPREK: Hoe om jou fiets te vervoer met #bicyclecouriers

Voorbeeld: klientegesprek op Whatsapp om ’n fiets te stuur met #bicyclecouriers

Fiets vervoer met bicycle couriers? Hieronder is ’n voorbeeld van iemand wat eers aanlyn geboek het op bicyclecouriers.co.za. en daarna vir ons ’n paar vra op whatsapp gevra het. OA ook om die oplaai en aflaai adresse om te ruil. Loer hoe ons dit doen. En jy kan ook. Boek aanlyn. Of oor email. Of bel ons. Gebruik WhatsApp. Of stuur ’n posduif.

#bicyclecouriers: Hi C – Nico hier van #bicyclecouriers. Thanks vir die order. Het gesien. Ja ons kan vandag laai. Is die feiets geboks en gereed vir oplaai? Ie boxed and ready for collection?

En toe kry ek ’n oproep. Waar sy me vertel sy was elders besig en het die foets booking en die koffiedrink gelyk gedoen en toe die collection en delivery adresse omgeruil. Geen probleem. Ons help graag. So die fiets gaan eintlik vanaf CPT na PTA. Nie die ander rigting nie. Ek loer viniig en sien die naaste fietswinkel vanaf die sender is net af in die straat. So gaan gee daar in. Hulle boks. En ons laai more. Maklik! Letterlik om die draai…

Wonderlik!

#bicyclecouriers: Ek het vinnig vir Oscar by Crown cycle gebel en hom vertel hiervan en ’n heads-up gegee dat die fiets oppad is vir boxing. Crown vra net R250 vir hierdie diens. En ek stuur vir hulle ’n copy van die order email en die PDF waybill om te print en plak op die boks vir optel. En cc die ontvanger. Sodat almal op datum is en bly.

Dankie vir die ongelooflike diens! En ja Hierdie is perfek baie dankie.

#bicyclecouriers: Dan gaan die fiets oor die naweek op PTA toe en sal maandag of dinsdag uit wees op delivery. Sien. Quick and easy. Alles klaar gereel en gedoen en die emails is gestuur en afgelewer.

Waardeer!

Dankie Nico, flip jy het my lewe soveel makliker gemaak. Ek waardeer jou moeite vreeslik baie!

#bicyclecouriers: Anytime! Groot plesier. Lekker IRONMAN®. En vertel jou maats. En ek gaan vir jou pester vir ’n review na die tyd…

Ek wou juis nou vra, vervoer jy vir soos die Ironman ook? Ek wil klaar mense begin vertel. En jy hoef nie eers te pester vir n review nie ek sal net doen 😉 Baie dankie!

#bicyclecouriers: Ah sweet thanks. Ja natuurlik. Door to door to anywhere in SA. And beyond. Ons stuur klomp na die Ironmans en ander events toe. Daar is net 2x rates vir die hele SA: R799 vir main ceneters en R1099 vir remote areas. So ons help graag. Vat gemiddeld so 3 dae vir die hoofroetes. Maar ons kan oornaag ook stuur in noodgevalle.

So maklik soos dit.

Nou weet jy ook hoe om jou fiets te vervoer met bicycle couriers.

En waarheen kan ons jou fiets vandag stuur?

Leave a Reply